Search User Login Menu
Tools
Close
Close

Events

«May 2024»
MonTueWedThuFriSatSun
293012345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829303112
3456789
Koningin Lear at the KKNK
Flanders Representative - South Africa 2884

Koningin Lear at the KKNK

Event date: 3/21/2019 4:00 PM - 3/22/2019 1:00 PM Export event

Koningin Lear is a reimagination of William Shakespeare's King Lear by the celebrated Flemish author Tom Lanoye.

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ’n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste, en geliefde seun weier en dit ontketen ’n familietwis van reuse-omvang. Dit is ’n verhaal van ’n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. ’n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ’n hedendaagse besigheidswêreld, waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het. Koningin Lear bring die room van SuidAfrikaanse akteurs byeen om dié kragtige verhaal na die plaaslike verhoog te bring. 


Afrikaans | Geen o/16 | T, G, V | 180 min. (pouse van 10 min.) R155, R170 (by die deur) SANW-OUDITORIUM 21 MAART 16:00, 22 MAART 10:00**, 23 MAART 16:00, 24 MAART 10:00, 25 MAART 16:00, 26 MAART 10:00 **GRATIS GESPREK MET DIE GESELSKAP: 22 MAART 13:00 (NA AFLOOP VAN 10:00 VERTONING) | 45MIN.



 

Share

Print
Back To Top